Hey Chakalaka!
Hey chakalaka, jy is lekker vir my
As ek mieliepap maak met n worsie daarby
Dan is n blikkie chakalaka die lekkeste sous vir my
Hey hey hey!
Hey chakalaka, jy is lekker vir my
As ek potjiekos met n rysie daarby
Dan is n blikkie chakalaka die beste spesery
Hey chakalaka, jy is blerrie flippen lekker vir my
ja jy is chakalaka
As ek winkels toe gaan, is jy die eerste op my lys
En dan die blik oopmaker
Dan eet ek jou sommer so uit die blikkie uit
Na die tweede een is daar moeilikheid
Hey chakalaka, ek't my amper in die spar beskyt
Hey chakalaka, jy is lekker vir my
As ek boerierol maak met n worsie daarby
Dan is n blikkie chakalaka die lekkeste sous vir my
Hey hey hey!
Hey chakalaka, jy is lekker vir my
As ek malvapoeding maak met roomys daarby
Dan is n blikkie chakalaka die icing op die cake
Hey chakalaka, jy is blerrie flippin lekker vir my
Ja jy is chakalaka
As ek winkels toe gaan, is die eerste op my lys
En dan die blik oopmaker
Dan eet ek jou so sommer so uit die blikkie uit
Na die derde een is daar moeilikheid
Hey chakalaka, ek't my amper in die spar beskyt
Hey chakalaka, jy bly blerrie flippin lekker vir my
Ja jy doen chakalaka
Die bestuurder van die Spar wil my uit sy winkel smyt
Ja hy roep sy manne
Gedruk in 'n hoek deur sekuriteit
Na die vierde poep is daar moeilikheid
Hey chakalaka, ek't my lekker in die spar beskyt
Slappe kakka!
Hey Chakalaka, spuit spuit my storie is uit.