Aandag aandag mense
Almal wat my stem kan hoor
Hierdie song is vir jou
Net vir jou.
So luister na die woorde
Maar ook na die melodie
Hierdie song is vir jou
Net vir jou.
Jy's perfek soos jy is
Soos jy is
Jy's nommer een in ons land
In ons land
Jy is die heelal
Jy is die wêreld
Jy is n stêr wat in die donker skyn
Jy's perfek soos jy is
Soos jy is
Jy's perfek soos jy is
Soos jy is
Jy's nommer een in ons land
In ons land
Jy is die heelal
Jy is die wêreld
Jy is n stêr wat in die donker skyn
Jy's perfek soos jy is
Soos jy is